Yeshua in die Begin is die eerste dagstukboek in die reeks, Yeshua is die Woord, wat lesers op ʼn reis deur die Bybel neem en die goue draad van die rol van Yeshua as Verlosser en Bruidegom deurgaans uitlig. Die doel is dat elkeen kan verstaan wat die kragtige simboliese verbintenisse tussen die Ou en Nuwe Testament is, dat Abba Vader ʼn Vader van verbond is, en hoe al die verhale soos ʼn legkaart inmekaarpas.
Yeshua in die Begin - Genesis
R386,00Price
Format and No. of pages
Paperback, 512 pages
Author
Roelf Craig
ISBN (Printed book)
978-0-7961-8407-8
Genre
Dagstukboek